Mariette Loots Vrywilliger-Toekennings 2024

Hierdie toekennings vereer en erken die onskatbare waarde van die dienste en toewyding van KANSA vrywilligers.

 

Baie geluk aan .  .  .

 

Die wenners van die drie Meriete Toekennings:  Elizabeth Basson,  Leila Jeftha, en Alna Kraak, almal van die Wes-Kaap.

 

Wenners van die twee Hoof Toekennings:  Elise Fourie, wat die Kanker Oorwinnaar Toekenning ontvang het.  Elise kom van Pretoria.

 

En Marthia van Nooi (beter bekend as Thea) wat die Friends for Life Achievement Toekenning ontvang het.  Marthia is gevestig in Boland/Ashton in die Wes-Kaap.

 

KANSA is beide bevoorreg en trots om die wenners van hierdie toekennings in ons span te hê.

Facebook
Twitter
LinkedIn