’n Spesiale dag

Wêreld Kankerdag was iets besonders by die KANSA TLC Nicus Lodge (Pretoria) toe ons jou goedhartigheid in die vorm van kospakkies aan meer as 70 families kon uitdeel.

 

Elke familie in die lodge en saal, sowel as buite-pasiënte, is bevoordeel.  Ouers en kinders wat die kliniek vir ’n opvolg-ondersoek besoek het, kon versnaperings geniet en is huis toe met hulle kospakkie.

 

Baie dankie dat jy ons gehelp het om ’n verskil te maak in die lewens van hierdie families wat met kanker saamleef.

Facebook
Twitter
LinkedIn