Oorlewing in lied

Kankeroorwinnaar en jarelange ondersteuner van CANSA Relay For Life en Global Hero of Hope, Magda Jacobs is op ‘n nasionale verhoog erken omdat sy haar kankerstorie in musiek omskep het.

 

Haar wenliedjie (Cancer Warrior) het die lig gesien as ‘n gepubliseerde gedig wat sy geskryf het.  En in Julie 2025 het Magda nuwe lewe gegee aan die gedig deur dit te omskep in ‘n liedjie wat die South African Country Music Association/Foundation Original Afrikaans Gospel Female toekenning losgeslaan het vir Inspirerende Lied.

 

‘Geluk, en hou aan skyn Magda, in jou toewyding om hoop en vertroosting te bring aan diè wat kanker in die gesig staar.’

Facebook
Twitter
LinkedIn