Van moeder na dogter – Hazel Okhuys deel haar verhaal
Hazel Okhuys saam met haar dogter Cliché, wat in Augustus oorlede is. “Cliché was so bleek soos ’n spook, haar magie was opgeswel, sy kon nie meer loop of eet nie en sy het ernstige hardlywigheid gehad.  “’n Ma weet wanneer iets nie reg is nie. Die tekens was daar, maar ons het nie […]
Van moeder na dogter – Hazel Okhuys deel haar verhaal Read More »





