Uncategorized

Die finale geskenk

Ons kom die wêreld binne met niks en ons verlaat die wêreld met niks.  Maar die bates waarvoor ons so hard gewerk het, bly agter.   Eerstens moet dit gebruik word om te sorg vir ons geliefdes aangesien ons nie langer daar sal wees om dit persoonlik te doen nie.   As daar egter iets […]

Die finale geskenk Read More »

Oorlewing in lied

Kankeroorwinnaar en jarelange ondersteuner van CANSA Relay For Life en Global Hero of Hope, Magda Jacobs is op ‘n nasionale verhoog erken omdat sy haar kankerstorie in musiek omskep het.   Haar wenliedjie (Cancer Warrior) het die lig gesien as ‘n gepubliseerde gedig wat sy geskryf het.  En in Julie 2025 het Magda nuwe lewe gegee

Oorlewing in lied Read More »