Iets waaraan jy dalk nie dink nie
Indien jy alreeds ’n Testament het wat op datum is, baie geluk. Indien nie, bied KANSA ’n gratis boekie aan wat handel oor die opstel van Testamente. Dit is op versoek verkrygbaar by die tolvrye nommer 0800 22 66 22 of per e-pos by bequests@cansa.org.za. Jou Testament moet eerstens sekuriteit aan jou familie […]
Iets waaraan jy dalk nie dink nie Read More »







