Admin

You are there with us for patients like Rose – thank you!

Angswekkend en onseker. Dis soos Rose Lovell haar behandeling en die toekoms sien. Maar jy en KANSA is daar vir haar, beide in bystand en voorspraak hulp.   Rose woon in ’n dorpie in die Oos-Kaap, en is geopereer vir hoë graad boonste kanaal uro-epiteliumkanker.   Twaalf sessies chemoterapie moes by Nelson Mandela Akademiese Hospitaal

You are there with us for patients like Rose – thank you! Read More »

FREE DOWNLOAD/GRATIS AFLAAI

English recipe. Afrikaans resep. Click here to download the English recipe. Klik hier om die afrikaans resep af te laai. *Sources: https://www.todaysdietitian.com/newarchives/0718p16.shtml https://www.birbizi.com/wp-content/uploads/A-Comprehensive-Review-of-the-Effect-of-Honey-on.pdf https://advances.nutrition.org/article/S2161-8313(22)00180-6/fulltext https://pmc.ncbi.nlm.nih.gov/articles/PMC11223924/

FREE DOWNLOAD/GRATIS AFLAAI Read More »

’n Spesiale dag

Wêreld Kankerdag was iets besonders by die KANSA TLC Nicus Lodge (Pretoria) toe ons jou goedhartigheid in die vorm van kospakkies aan meer as 70 families kon uitdeel.   Elke familie in die lodge en saal, sowel as buite-pasiënte, is bevoordeel.  Ouers en kinders wat die kliniek vir ’n opvolg-ondersoek besoek het, kon versnaperings geniet

’n Spesiale dag Read More »

Hartseer nuus

So vele KANSA-vriende was teen die einde van verlede jaar diep geraak deur die storie van die jonge Elsa* wat palliatiewe sorg ontvang het deur middel van ons TLC (Tough Living with Cancer) program by Tygerberg Hospitaal.   ’n Spesiale ´Dankie´ aan almal wat gereageer het met ’n skenking en ’n omgee-boodskap.  Julle liefde het

Hartseer nuus Read More »