Dit begin nou werklik voel
Klein begin op die terrein. Aan die einde van verlede jaar het ons ‘n moeilike, dog noodsaaklike besluit in die gesig gestaar – om hulpbronne, as gevolg van lae besetting by ons Richardsbaai Tehuis, oor te plaas na ander sentrums en sodoende te voorsien aan groeiende behoeftes in die KwaZulu-Natal gebied. Durban en Pietermaritzburg […]
Dit begin nou werklik voel Read More »









