Wêreld Kankerdag – 4 Februarie 2025
Onder die leiding van die Union of International Cancer Control (Unie vir Internasionale Kankerbeheer) is die tema vir die nuwe wêreldwye veldtog vir 2025-2027 ‘United by Unique’ (Verenig deur Uniekheid).  Hierdie veldtog bepleit ’n fundamentele skuif na ’n mens-gesentreerde benadering m.b.t. kanker-sorg en -gesondheidstelsels wêreldwyd. Dit erken dat elke ondervinding met kanker uniek is, […]
Wêreld Kankerdag – 4 Februarie 2025 Read More »







